| 
Bolandse Nooientjie
 
 
(Stephen Foster - Jandrell) 
 
Bolandse nooientjie stil is die nag 
Soet sy jou ruste na lang lange dag 
Saans in my drome kom ek na jou 
Smagtend na lonkies uit oe so blou. 
 
Berge en dale kan ons nooit skei want in die 
Droomland ontmoet jy vir my 
Bolandse nooientjie stil is die nag 
Kom in jou drome o liefste ek wag. 
 | 
 
 
 | 
 |